Gaan stem vir beheerliggame om gehalte-onderrig te verseker
Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat vandeesmaand (Maart) oor die lengte en breedte van Suid-Afrika gehou word, is van kardinale belang vir onderwys…
Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat vandeesmaand (Maart) oor die lengte en breedte van Suid-Afrika gehou word, is van kardinale belang vir onderwys…
AfriForum is van mening dat die minister van finansies, Malusi Gigaba, en die ANC-regering se vryery na gratis hoër onderrig…
AfriForum se Kuruman-tak het die afgelope week ’n stopteken by die drierigtingkruising by Laerskool Seodin en Hoërskool Kalahari opgerig. Dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verneem dat ’n groot gedeelte van die leerlinge in Gauteng wat tot op hede nie plekke…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie het vandag sy stem by die van duisende beswaarmakers gevoeg wat bekommerd is oor die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week met hul teenboelieveldtog by Laerskool Helderkruin in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê. Dié projek dien…
Die burgerregte-organisasie AfriForum was vanjaar vir die tweede keer deel van die Monumentale Cantus-koorfees wat op 12 Augustus by die…
AfriForum is vanjaar vir die tweede maal deel van die Dink of Sink-debatskompetisie in die suidstreek, wat al vir die…
Uitspraak is vandag voorbehou in die hofsaak tussen OGOD en Fedsas oor die beoefening van godsdiens in skole. AfriForum het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het vandag 95 Afrikaanse verseboeke aan die Hoërskool Hermanus geskenk.
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide