AfriForum-tak in Delareyville help om water aan inwoners te voorsien
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
AfriForum het die plaaslike munisipaliteite van Naledi, Tswaing, Lekwa-Teemane en Mamusa skriftelik versoek om dringend geïdentifiseerde begraafplase in samewerking met…
AfriForum se Delareyville-tak het inwoners van dié dorp uit pure moedeloosheid aangeraai om hulle vullis na die munisipale kantore te…
AfriForum het die afgelope maand Stellaland se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan…
AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende…
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het die afgelope naweek opleiding ontvang wat deur Henry Ainslie van Ballistic Body Armour en Jan…
Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit het die Eskom-kantore in Vryburg se elektrisiteitstoevoer afgesny weens ’n agterstallige rekening.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Vryburg het laat Vrydagmiddag (27 Januarie 2017) skriftelike antwoorde van Neo Skalk, die burgemeester…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Schweizer-Reneke-tak het op 13 Oktober 2017 ’n boomplantaksie by elk van die volgende skole gehou: Hoërskool Schweizer-Reneke, Laerskool…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide