Geregtigheid seëvier vir AfriForum-takvoorsitter ná #SwartMaandag-voorval
Die saak teen Isolde Laesecke, ʼn AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ʼn…
Die saak teen Isolde Laesecke, ʼn AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ʼn…
Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na bewering onwettige immigrante wat gedeporteer moes word…
AfriForum se Zeerust-tak het op 29 Januarie 2019 in samewerking met plaaslike ondernemings ’n heining aan die Uitkoms-woonstelle in Zeerust geskenk. Alle…
Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die…
In 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle wat daarop dui dat, hoewel die…
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in…
Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp…
AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
Ná die onaangename gebeure wat die afgelope twee weke by Laerskool Schweizer-Reneke afgespeel het, het die gemeenskap AfriForum genader om…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide