Bultfontein-buurtwag help verdagte aankeer
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Drie lede van AfriForum se Moreletapark-tak se Grootfontein-buurtwag het gesertifiseerde vlak 1- en 2-noodhulpopleiding oor die afgelope paar naweke ontvang….
Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope langnaweek in samewerking met die SAPD en die Casseldale GPF die veiligheid behartig…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het Woensdagoggend hulp verleen aan twee passasiers van ’n ligte vliegtuig nadat dit met ’n harde…
Die derde uitgawe van 2018 se Forum Tydskrif in is in die pos of sal eersdaags voor jou deur afgelewer…
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in…
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD op 7 September ’n gesamentlike aksie in dié dorp uitgevoer. Tydens…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 3 September 2018 ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die SAPD en MML Sekuriteit in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide