AfriForum en AfriForum Jeug werk saam om ouetehuis te beveilig
AfriForum en AfriForum Jeug het op Donderdag, 5 Julie 2018 ’n nuwe lemmetjiesdraadheining by die Bougainvillea-park Tehuis vir Bejaardes in Phalaborwa opgerig…
AfriForum en AfriForum Jeug het op Donderdag, 5 Julie 2018 ’n nuwe lemmetjiesdraadheining by die Bougainvillea-park Tehuis vir Bejaardes in Phalaborwa opgerig…
Die AfriForum-tak in Vryheid het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die…
Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 17 Junie 2018 ’n patrollie in dié dorp gehou, asook nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dít volg nadat…
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Sondag 10 Junie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n vermeende gewapende plaasaanvaller in Kgapane…
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie in samewerking met die SAPD en die gemeenskappolisiëringsforum ’n klopjag in Nylstroom…
Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te…
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie dié dorp gepatrolleer om sigbaarheid in die omgewing te verhoog. Buurtwaglede het…
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwag in die Pretoriase Moot doen weekliks misdaadvoorkomingspatrollies op verskillende dae en tye om onder meer…
’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer….
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide