SAPD en GPF loof AfriForum se Voëlklip-buurtwag vir lae misdaadsyfer in April
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum…
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag aangekondig dat hulle ’n fonds geskep het om spesifiek geldelike hulp aan slagoffers van plaasaanvalle…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Sondag 20 Mei 2018 weer die dorp se begraafplaas gepatrolleer ten einde die veiligheid van besoekers te…
Daar was volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid, sedert die begin van 2018 reeds meer as 135 transitorooftogte…
Lede van AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwag het die afgelope naweek veiligheidsopleiding, aangebied deur Tactical CQC, ontvang ter verskerping van…
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 April ’n reorganisasievergadering gehou en die volgende lede tot sy bestuur verkies: Andreas Peens…
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het.
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 6 April aan dié organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem.
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide