AfriForum se Edenvale-buurtwag bied skietdag aan
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
AfriForum het in Februarie 2018 ’n buurtwag in die Koster-Millvale-gebied gestig. Dit volg nadat die gemeenskap die behoefte uitgespreek het…
Lede van AfriForum se Benoni-buurtwag het op 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum en PHP Sekuriteit…
AfriForum se Hemel-en-Aarde-plaaswag het op 24 Februarie 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 50 lede van die gemeenskap, asook bestuurslede van AfriForum se Gansbaai-…
AfriForum se Springs-tak het op 24 Februarie 2018 die gebied oorkant die Mc Donald’s op die hoek van 9de Laan en Spring…
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope maand gefokus op die beveiliging van twee gebiede in dié omgewing wat herhaaldelik onder…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op 19 Februarie 2018 – in samewerking met Top Security, Mamba Special Ops, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die…
AfriForum Jeug het op 15 Februarie vanjaar selfverdedigingsklasse vir 15 jongmense in Upington aangebied met die doel om ook ’n jeugtak op…
Lede van AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 16 Februarie 2018 ’n vermeende kabeldief gevang en aan die SAPD oorhandig. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide