AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Mangaung se munisipale bestuurder
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Sello More, munisipale bestuurder van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit, gelê weens sy versuim om…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Sello More, munisipale bestuurder van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit, gelê weens sy versuim om…
Klankgreep: Jaco Grobbelaar (Afrikaans) AfriForum het ’n strafregtelike klagte teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se munisipale bestuurder, mnr. Sello More,…
AfriForum se vullisverwyderingspan in Bloemfontein het gedurende Maart ’n reuserol gespeel om dié stad skoon te hou deur ’n indrukwekkende…
’n Nuwe “omgewingsheffing” wat vir implementering in die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorweeg word en dié metro na verwagting sowat R540…
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit kan nou geen ander rede buiten sy eie onwilligheid aanvoer waarom 700 huishoudings nie van die…
Die AfriForum-buurtspan in Bloemfontein het onlangs honderde sakke vullis in buurte in Bloemfontein opgetel en etlike hektaar gras in parke…
AfriForum het vandeesweek tot verskeie sake toegetree om na gemeenskappe se belange om te sien. Die veldtog Red Pretoria is…
Vullisverwydering jaag maandeliks tot R600 uit Bloemfonteiners se sak omdat die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se wisselvallige lewering van dié diens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die minister van Polisie sowel as die kommissaris…
Die AfriForum-tak in Coligny het in Oktober ’n vullisverwyderingsprojek in Voortrekkerstraat van stapel gestuur as deel van die organisasie se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide