Veediefstalborgaansoek

Veediefstalborgaansoek

Vier Zimbabwiese burgers wat moontlik in Springs woon, doen op 22 Oktober aansoek om borgtog. Die vier is in Leandra op ’n toneel betrap waar sewe beeste geslag is.

Teken hier om die borg teen te staan:

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf