Vryburg

AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering:

  1. Die dorp se strate is vol slaggate.
  2. Straatligte werk nie.
  3. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet.
  4. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde nie – wat lei tot onwettige storting van vullis oral in die dorp.

Laat jou stem hoor. Voeg jou naam hierby:

[gravityform id=”186″ title=”true” description=”true” ajax=”true”]

Soortgelyke plasings